Hardus van Heerden | Customer testimonial

Hardus van Heerden

Top Essence. Ek wou bietjie wegbreek van die industrie-gedomineerde giste, wat oor die laaste paar jaar nie juis in ons kelder beindruk het nie. Ek het Top Essence op my Sauvignon Blanc en Chenin Blanc gebruik en ongelooflike resultate gekry. Beste vruguitdrukking in jare en dit trek deur na die palet. Ek het dit selfs in van my vate gebruik en die resultate was beter as verwag. In 2019 sal ek moeilik iets anders as EnartisFerm Top Essence Top Essence op die wit kultivars gebruik.

    Newsletter

    Technical articles and tips, videos, events, news from the market and from the Enartis Team. Stay in touch and get the Enartis newsletter. Each month. Always quality content. Always free.

      Feedback

      To what extent were you able to find what you needed? Not at all12345Everything I need
      How easy was it to find what you needed? Easy12345Difficult